Jesus maak harte heel

R125.00

AGTERGROND

Ouers probeer hul kinders dikwels beskerm teen die seerkry in die wêreld, maar ons kan hulle nie teen alles beskerm nie. Kinders sal steeds seerkry en hartseer ervaar, maar ons kan hulle wel leer om vas te hou aan die waarheid van die Woord van God.

Jesus maak harte heel maak die deur oop vir ’n gesprek oor hoe kinders kan reageer op die manier waarop die duisternis dit wat hulle oor hulleself en God glo, sal aanval. Die Bybelwaarhede in hierdie boek kan help om kinders se harte te beskerm teen die aanvalle van die vyand wanneer hulle verstaan hoe groot God is en hoe Hy elke kind sien.

• Kan as praktiese hulpmiddel gebruik word deur beraders en ander volwassenes.
• Gebaseer op 8 Bybelwaarhede.
• 40 volkleur-bladsye

 

LESERSPROFIEL

Ideaal vir 5- tot 8-jariges.

Out of stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: Tags: ,