CUM | My Eerste Jaar | ‘n Onthou-boek vir dogtertjies | Afrikaans
R285.00
Koester die herinneringe aan jou babadogtertjie se eerste lewensjaar!
My eerste jaar – ’n onthou-boek vir dogtertjies is ’n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babadogtertjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om spesiale herinneringe, familiebesonderhede en mylpale aan te teken, asook oorgenoeg plek om foto’s in te plak. Daar is ook twee koevertjies vir haar hospitaalbandjie en eerste haarlokkie.
My eerste jaar – ’n onthou-boek vir dogtertjies is ’n tydlose geskenk vir nuwe ouers.
Genoeg plek vir aantekeninge, familiebesonderhede en om mylpale aan te teken
Bladsye met plek vir foto’s
Koevertjies vir die hospitaalbandjie en eerste haarlokkie
Hardeband met rekkie om die boek stewig toe te hou
64 Bladsye
Grootte: 272 x 243 x 9 mm
1 in stock