BABA se eerste jaar – Afrikaans
R285.00
In hierdie pragtig geïllustreerde boek kan jy die onthou-oomblikke van jou baba se eerste lewensjaar vasvang.
Hou die herinneringe lewend met belangrike datums en mylpale, foto’s, en hand- en voetafdrukke. Bêre kosbare aandenkings en briewe wat jou kind later kan lees in twee spesiale vakkies. Koester jou kleinding se ontwikkelingsfases met hierdie familieskat.
1 in stock



